Tag Archives: jurie els

Driehoek & Sirkel – Episode 1 (Ou Nuus)

Driehoek & Sirkel – Episode 1 (Ou Nuus)

Dames en here, vergun my om u voor te stel aan Driehoek en Sirkel, twee welsprekende partikel-erudiete met 'n vinger op die Afrikanerpols. Hulle is volkshelde en stut en hamer hul deeltjieroosters in H.264 om vir u 'n skimmespel te fabriseer, soos byvoorbeeld: Kyk, hulle bestaan nie, wees hul tog genadig. Die oorspronklike video is [...]

Posted in Film | Also tagged , , , | 13 Comments

Hoe generies kan ‘n verhoognaam raak?

Die Jurie Els vs Robbie Klay saak is uiteindelik aan die vervolgingsgesag in Pretoria oorhandig. Die oponthoud is veroorsaak deur 'n regstegniese fout. Meen Beeld: Dit gaan daaroor dat die naam Robbie Klay nie in die nasionale bevolkingsregister bestaan nie. Hy is Robert Patrick Klaasen gedoop. Ietwat fassinerend, né? Klay se oorspronklike naam was natuurlik [...]

Posted in Musiek | Also tagged , , , , , , | 14 Comments

This will soon be the new home of the domain: www.jurieels.co.za

Raai wie is sy teikenmark? Sedert 2006.

Posted in Musiek, Tegnologie | Also tagged , | 8 Comments

Hoekom jou Jurie Els CD perfek is

Musiekinstrumente is soos die menslike liggaam. Soms wil ons hulle transendeer. Dink daaroor. Jy haal asem, maar kan jou longe nie hoor nie. Die haartjies in jou ore en die vel op die agterkant van jou nek is vir jou heeltemal onsigbaar. Jy kan nie op jouself spring of vir jouself weghardloop nie en daar [...]

Posted in Musiek, Mymering | Also tagged , , , , | 6 Comments

Oor rock (en hoekom dit broodnodig is)

[1 van 3] In 'n onlangse artikel oor die Kovsie-insident skryf Max du Preez: Daar is 'n genadelose aanslag om ons van ons taal te beroof, hoor ons en lees ons byna elke dag die laaste paar jaar. En tog blom Afrikaanse musiek soos nooit tevore nie en gaan dit baie goed met Afrikaanse koerante [...]

Posted in Musiek | Also tagged , , , , , , , , , | 8 Comments