Ingrid Jonker se selfmoord is nog nooit bewys nie. Die veronderstelde gebeurtenis is iets waaroor daar talle gedigte en emosionele vertellings neergepen is. Dis al so verromantiseer dat daar ’n klein mitologie rondom haar finale oomblikke ontstaan het. Sy het dramaties en grasieus die donker see binnegeloop, reken mense, oorweldig deur die ondraagbare las van die …
Tag Archives: kaapstad
Die apokalips sal na Kaapstad kom
Dit was toe al die tyd nooit universiteite se skuld dat Afrikaans uitgesterf het nie, maar ’n kernapokalips in Kaapstad. Wie sou kon raai, eh? Ek weet nie van julle nie, maar ek is beïndruk.
A Tale of Three Cities
Bittereinder se samewerking met Tumi Molekani en Jack Parow is nostalgies, melankolies, introspektief en pragtig. Let op hoe elke stad waaroor hulle kletsrym (Pretoria, Johannesburg en Kaapstad) se areakode voor elke gedeelte vertoon word:
Lus om Woensdagaand na Die Antwoord te gaan kyk?
As jy nog nie die voorreg (…dalk nie heeltemal die regte woord om te gebruik nie, maar ewenwel…) gehad het om Die Antwoord op ’n verhoog te beleef nie: ek het twee kaartjies om weg te gee vir hulle vertoning Woensdag die 16de Junie in die CTICC in Kaapstad. Al wat jy moet doen om …