Tag Archives: kandidate

Tronie om ‘t troon

In Matieland is dit weer sulke tyd – elke gebou, aansteekbord en toiletdeur op kampus is besaai met die bakkies van hoopvolle studente wat hulself verkiesbaar gestel het vir die studenteraad. En almal glimlag. Soos met enige soort verkiesing is daar jaarliks 'n paar diamante, 'n paar juwele en 'n groot hoop snert. Ek verwys [...]

Posted in Mymering | Also tagged , , , , | 11 Comments

‘n Selftevrete(sic) geneul

As ek na die doelstellings van 'n paar van vanjaar se SR-Kandidate kyk, wonder ek of ek nie eerder self moes gestaan het nie. Want as dié kort brokkies teks hoegenaamd 'n aanduiding gee van die soort diensleweraars waaruit studente vanjaar kan kies, is ons in die sop. Ek gaan niemand se name noem nie [...]

Posted in Matieland | Also tagged , , , , , | 4 Comments