Tag Archives: kantoor

e-pos #FAIL

Een van die meer frustrerende dinge van 'n kantooromgewing is dat mense e-pos gebruik om konflik (of sommer net werk oor die algemeen) te vermy en verantwoordelikheid van hulself af te probeer skuif. (Waarskynlik sodat hulle verder kan Facebook.) As jy in 'n kantooromgewing werk, weet jy waarvan ek praat*: Goeiemiddag, Jaap! Dankie vir jou [...]

Posted in Sommer | Also tagged , , , | 6 Comments

‘n Nut vir papier

Posted in Sommer | Also tagged , | Leave a comment

Apple nóg man nóg muis

Met apologie aan Emil Jung Soos voorheen genoem, werk ek bedags op 'n Apple Mac. OSX is steeds nie vir my te watwonders nie (hoewel ek exposé nogal in Windows 7 sal waardeer) en die peperduur Cinema Display se staander kan nie eers die skerm se hoogte verstel nie. Dit bring mee dat ek my [...]

Posted in Tegnologie | Also tagged , , , , , , , , , , , , | 29 Comments

I challenge thee to a click!

Right, speletjietyd. Teken in op my Google Friend Connect module met jou Google, Yahoo, OpenID of AIM rekening en kyk of jy my kan wen in die ongelooflike filosofiese klikspeletjie. Die reëls van die kompetisie is eenvoudig: klik soveel op die knoppie as wat jy wil. Kry 'n punt vir elke klik. Die meeste klieks [...]

Posted in Sommer | Also tagged , , , | 35 Comments