Tag Archives: kar

As jy hierdie kar se idioot sien…

Wees 'n padvark, swaai jou arms en jil iets obseen. Bostaande wenner(tm) het alweer op my woonsteleenheid se parkeerplek stilgehou – en ek is besig om keelvol te raak daarvan om hom vas te parkeer. (Een keer was reeds te veel.) Moet bieg, hierdie projekkie begin by die dag aanlokliker lyk…

Posted in Sommer | Also tagged , | 11 Comments

Jan Hendrik goes out with a bang

Ha! Jan Hendrik het “BLIKSEM!” gesê!

Posted in Sommer | Also tagged , , , , , | 1 Comment

Blogger gedagvaar vir R461 000

‘n Intrigerende storie tans in omloop op die Suid-Afrikaanse blogosfeer is dié van Donn Edwards, wat vir R461 000 gedagvaar word nadat hy sy ontevredenheid oor misleidende bemarking die kuberruim ingestuur het. Edwards is deur QVC (‘n blybeurtmaatskappy) gebel en in kennis gestel dat hy 'n kar gewen het; al wat hy moes doen om dit [...]

Posted in Blogging | Also tagged , , , , , , , , | 9 Comments

Oop brief aan karwag

Beste karwag Ek gaan nie vir jou geld gee nie. Trouens, ek wil nie vir jou geld gee nie. Ons het nie 'n kontrak onderteken of 'n gesprek gevoer waarin daar breedvoerig ooreengekom is dat jy vir die duur van my doen en late sal rondhardloop en vir ander mense (met wie jy ook nie [...]

Posted in Sommer | Also tagged , , , | 25 Comments

Skyngroen?

“Groen” aksies is nie altyd so groen soos wat hulle met die eerste oogopslag mag voorkom nie. Suid-Afrika se eie “groen” kar – die Joule – is onlangs vrygestel. Dis 'n petrolvrye voertuig wat staatmaak op twee Lithium Ion-batterye om 'n topspoed van ongeveer 130 km/h te bereik. En jy laai hom soos 'n selfoon [...]

Posted in Tegnologie | Also tagged , , , , , | 19 Comments