Tag Archives: kar

Karkofonie

Daar is min dinge so kleinlik soos 'n motoris wat 'n parkeerplek soek.

Posted in Sommer | Also tagged | 4 Comments

Kar

‘n elegie die tweeduisend sewehonderd agt en twintig halwe brode op sy oë glinster nutteloos in die sekelmaan; traag om sy strot swaai 'n bottervat. verby die nedersetting jaag hy, mieliemeel flonkerend in sy kieste verby die Kaap wat steeds Hollands is (elke hektaar oorbevolk) verby sinkfraktalle en gratis elektrisiteit en stof. niksnutte dink hy [...]

Posted in Poësie | Also tagged , , , , , , | 8 Comments

Veilig

Vanmiddag, oppad terug van die Departement Afrikaans en Nederlands, word ek bewus van 'n ligblou karretjie wat grasieus in die pad rondswaai. Herwaarts en derwaarts. Binne-in sit 'n ou oom, sy tande op sy tong, kliphard besig om 'n veiligheidsgordel om sy lyf te ryg. Ek skat dat hy nagenoeg so vinnig soos 'n fietsryer [...]

Posted in Matieland | Also tagged , | 1 Comment