Tag Archives: katrina

22 April 2009: Sy sien webbe roer

Sorrie, Eybers. Boer in Ballingskap het 'n weldeurdagte interessante inskrywing gemaak waarin hy meen dat die opkomende verkiesing bloot 'n formaliteit is. Twee dinge van sy betoog het by my bly vassteek, naamlik dat Suid-Afrikaners nog steeds hopeloos te behep is met ras en op grond van nostalgie vir die ANC sal stem en dat [...]

Posted in Politiek | Also tagged , , , , | 6 Comments

Wynand Strydom en alkoholisme

Wynand Strydom en alkoholisme

Ek’s ietwat dronkgeslaan. Hierdie woorde: Sê vir my, Katrina is jy nog lief vir my? Met al my gedrinkery en die laatkomery? Sê vir my, Katrina nog respek vir my? Dit kan nie goed wees om so alleen te bly. Word ad nauseum in hierdie liedjie herhaal: En beteken in wese: Ek is 'n alkoholis [...]

Posted in Musiek | Also tagged , | 6 Comments