Tag Archives: kennis

Misterie vs Kennis

Persoon X in gesprek A: God, buite tyd en ruime, is 'n misterie waarvoor ons maar net in verwondering kan staan. Onverklaarbaar. Onverstaanbaar. Immer onwykend. Ons, nietig en klein, sal hom nooit kan peil, nooit kan begryp, nooit kan vasvat nie. Persoon X in gesprek B: Die Here jou God is 'n selfsugtige god. Hy [...]

Posted in Godsdiens | Also tagged , , , | 2 Comments

Precor ut petitio principii

Broers, Ons weet dat slegs dit wat ons kan sien, hoor, proe, voel of ruik bestaan, want ons sien, hoor, proe, ruik of voel dit. En daarom weet ons dat slegs dit wat ons sien werklik is, want ons sien dit. En daarom weet ons dat slegs dit wat ons hoor werklik is, want ons [...]

Posted in Godsdiens | Also tagged , , , , , , , , , , , , | 24 Comments

Jy met die iPod, jy met die mes

Liefste eerstejaar, Jy wat sidder vir jou HK, jy wat glo jou koshuis is die gode se gawe aan die mensdom, jy wat blommetjies vou en vaak in Victoriastraat rondmarsjeer. Jy wat verlede jaar nog MK agter sekerheidshekke gekyk het of met 'n mes onder jou skoolbaadjie moes rondloop om seker te maak jy kom [...]

Posted in Matieland | Also tagged , , , , , , , , , , | 7 Comments

mens/dom

In April 2007 het Technorati meer as 75 miljoen blogs ge-index. Luidens die 1%-reël van content creation lees nagenoeg 7500 miljoen mense hierdie blogs – meer as 7500 keer die aantal spesies op die planeet. Blogs verteenwoordig 'n fraksie van al die inligting daarbuite. Kennis verdubbel jaarliks. Is die begrip “polimaat” nog 'n sinvolle begrip? [...]

Posted in Mymering | Also tagged | 17 Comments