Die land se gunsteling partikelerudiete wens jou en jou geliefdes 'n geseënde Kersfees met berge koekstruif toe. (Hulle weet hulle is laat, maar dit het langer geneem om terug te keer uit Gibraltar as wat hulle verwag het.) KRISMIS TRIFLE!

‘n Spesiale Kersboodskap van Driehoek en Sirkel! Sirkel wou nogal altyd die Gees van Kersfees wees. Of die Gees van Korporasie. Hy is self nie meer seker nie. Hoe dit ookal sy, hy’t uiteindelik die geleentheid gekry: Omdat Overstream se flash player probleme gegee het met die eerste episode, het ek die onderskrifte eerder aan [...]
Kersfees maak my hartseer. Dit is 'n tydperk waartydens almal vriendelik en vrolik is en daar in oorvloed geëet en gedrink word. Dit is 'n fees van onvoorwaardelike liefde en deernis, van empatie en goedwilligheid. Wanneer Kersfees aanbreek, glimlag mense wat normaalweg verby mekaar sou loop vir mekaar in die strate en krap mense wat [...]
Nou die aand slier ek na die yskas in 'n verlofluim, skep jogurt (vetvry) in 'n bakkie en beweeg lui-lui kamer toe om die sewende Silwer Ponie op te neem, toe ek skielik onthou dat ek 'n nood het. 'n Grote. Ek draai toe maar by die badkamer in, plaas die bakkie jogurt op die toiletbak, [...]