Tag Archives: keyboard

0wnage – Russian style!

Verskoon tog die algehele stilte – ek het 1 Februarie voltyds by 'n nuwe werknemer begin…wel…werk…en sukkel nog om 'n behoorlike roetine tussen die werk en hierdie blog te kry. (En Driehoek en Sirkel! Daar is soveel episodes wat al in my kop ronddryf.) Dan is daar natuurlik die netelige kwessie van die bandwydte by [...]

Posted in Self | Also tagged , , | 11 Comments

Koester jou niere

Keyboards is boos. Behalwe dat dit verantwoordelik is vir 90% van die trompetsolo’s in Suid-Afrikaanse gospeltreffers, hou dit 'n hoë gesondheidsrisiko vir kinders in. (Toe ek klein was, het ek 'n CASIO keyboard gehoor en amper my niere uitgebraak.) Ek pleit dus by al my lesers om so ver moontlik van plastiekagtige MIDI-instrumente af weg [...]

Posted in Musiek | Also tagged , , , , | 13 Comments