Tag Archives: kitaar

Die wonder van Tuindwergies se Kopskudkinders

Die wonder van Tuindwergies se Kopskudkinders

Ek hou vreeslik baie van hierdie liedjie van Die Tuindwergies: Beeldskoon. Ek kan my verwondering selfs kategories staaf: 1. Hulle is op noot 2. Hulle bitch nie oor die kerk nie 3. Hulle is op noot 4. Hulle is op noot Magical. Hat tip: Cobus Potgieter.

Posted in Musiek | Also tagged , , , | 7 Comments

Hoe om kitaar te speel

Luister hierna: Daarsy. Nou weet jy.

Posted in Sommer | Also tagged , , , , | 7 Comments

Kaa kaa en kaa

Ha! Hier sit ek in die Cyber Ostrich, besig om na 'n Tastic-rysadvertensie op E-tv te kyk. Onder andere is ek weer besig om 'n paar kitaarspelers te beloer vir 'n volgende aflewering vir die KKNK kitaarkanon, wat die legendariese Johnny’s Jazzband insluit. 'n Paar opmerkings: 1 Ek is bekommerd oor die aantal karaokekunstenaars wat [...]

Posted in Blogging, Musiek | Also tagged , , , , | 9 Comments

Roadtrip

Nadat ek en drie koshuisbuddies vanmiddag láát petrolgeld buite Stellenbosch gaan bedel het in snaakse klere, is ons oppad KKNK toe. Ons het net onder R400 in 'n halfuur gemaak (mense gee graag geld as jy met 'n kitaar in die middel van die pad staan en nonsens sing) en vertrek môre skuins na middagete [...]

Posted in Matieland | Also tagged , , | 9 Comments

Lank lewe Joe

Lank lewe Joe

Jy weet jy is 'n kitaarspeler wanneer jy die hope klere, papiere, eetgerei, boeke, leggers, sakke en ander lukrake items in jou chaotiese kamer ignoreer wanneer jy dit betree met die bedoeling om op te ruim – en eers vir 'n uur of wat rustig op 'n akoestiese kitaar sit en tokkel. Ek het dit [...]

Posted in Musiek | Also tagged , | 6 Comments