Bittereinder se samewerking met Tumi Molekani en Jack Parow is nostalgies, melankolies, introspektief en pragtig. Let op hoe elke stad waaroor hulle kletsrym (Pretoria, Johannesburg en Kaapstad) se areakode voor elke gedeelte vertoon word:

Voor ek 'n paar ruminasies oor Die Antwoord publiseer, die volgende: Ek ken nie Die Antwoord nie. Ek het al Yo-Landi se pa ontmoet (moenie vra nie, ek gaan nie sê nie), maar dis die naaste wat ek al aan die kletsrym-duo (dis reg – ek het “kletsrym” gebruik…) kon kom. Dat hulle besig is [...]