Archive for klimaatverandering

You are browsing the archives of klimaatverandering.

Vermy taai voete – red die planeet

‘n Boodskap van ons borge, ten bate van Earth Hour:
(En omdat ek ‘n vriendelike knaap is, hier is die draaiboek:)
JY! KAN! VLEKVRYE! VOETE! HÊ!
['n Jakie-kitaartreffer, gevolg deur 'n welluidende omroeperstem]
Moenie oor ‘n paar jaar roomys eet en skielik onkant betrap word wanneer dit vanweë aardverhitting op jou voete val nie. Skakel jou ligte tydens Earth [...]