Archive for koffie

You are browsing the archives of koffie.

Koffie. Dodelik.

Amper daar…

Danksy koffie.

Laat (staan)

Verby die gidstannie met die blinde hond. Verby die huis waar koerante my altyd afgelewer het en ek bang was vir die oom met die vriendelike glimlag. Verby die laan vol bome, af in die pad, oor die stopstraat waarby ek nooit stop nie en wieldiep in die vroegmiddagverkeer. My selfoon luier, die kar lui. [...]