Tag Archives: kommin

Braai, brandewyn, bietse en boeremusiek

Braai, brandewyn, bietse en boeremusiek

Ek luister die afgelope tyd nogal baie na Jack Parow se eponymous (sorrie, geen Afrikaanse vertaling vir daai een nie) debuut. Dis goed. Baie goed. Ek moet egter ook bieg – ek raak soms omgekrap vir Afrikaners wat die musiek veroordeel op grond daarvan dat dit te “kommin” na hul smaak is. Sien byvoorbeeld hierdie [...]

Posted in Musiek | Also tagged , , , , , , , | 9 Comments

ANC vs Crocs

Persoon X in gesprek A Weet jy, die ANC se nuwe leerbaadjies lyk mos nou een maal net flippin kommin! Vet alleen weet hoe 'n mens daai goed kan dra – dis so lelik soos die nag. Dis 'n moderamp, man! Persoon X in gesprek B Ooh…ek het nou die dag mos vir my van [...]

Posted in Sommer | Also tagged , , | 5 Comments

Kommin se gat(sic)

Ek het Poena is Koning gaan kyk. En ek dink nie dis kommin nie. Kru? Verseker. Amateuragtig geskiet? Sadly yes. Maar kommin? Nie in die minste nie. Dit vra nie om 'n kunsfilm te wees nie. Poena is Koning is so min kommin soos wat Sunlight Liquid of McDonalds kommin kan wees. Sodra my akademiese [...]

Posted in Film | Also tagged | 33 Comments