Tag Archives: kopiereg

Johan Swarts se bl0g onder Creative Commons gelisensiëer

Ek besluit nog hoekom ek dit gedoen het, maar gormendizer.co.za is nou gelisensiëer by Creative Commons onder die volgende lisensie (klik vir meer besonderhede): In leketaal beteken dit jy mag met die inhoud van hierdie blog doen net wat jy wil, behalwe om munt daaruit te slaan of krediet te neem vir die oorspronklike inhoud. [...]

Posted in Blogging | Also tagged , , , | 7 Comments

Kopie

Ek kom nounet uit 'n informele vergadering met die Universiteit Stellenbosch se IT-afdeling (wat ek bygewoon het in my hoedanigheid as gemiddelde student) – enersyds met 'n glimlag om die mondhoeke, andersyds met 'n frustrasie wat in my binneste kom nesmaak het. Die glimlag is afkomstig van twee dinge. Eerstens: van Helmi Dreijer, Senior Direkteur [...]

Posted in Matieland | Also tagged , , , , , , , | 16 Comments

Kopieregoortreding of inkompetensie?

Nagenoeg alle bloggers ken die maklikste manier om 'n prentjie by hul nuutste inskrywing te kry: Google dit en voeg die mees toepaslike resultaat moeiteloos by jou woorde. Diegene met 'n gewete sal egter die volgende boodskappie oplet:   Die probleem met die internet is dat dit 'n massiewe fotostaatmasjien is. As iets daarop gelaai word, [...]

Posted in Blogging | Also tagged , , | 3 Comments