Archive for korporasie
You are browsing the archives of korporasie.
Archive for korporasieYou are browsing the archives of korporasie. Driehoek & Sirkel – Episode Kersfees 2009 (Koop)‘n Spesiale Kersboodskap van Driehoek en Sirkel! Sirkel wou nogal altyd die Gees van Kersfees wees. Of die Gees van Korporasie. Hy is self nie meer seker nie. Hoe dit ookal sy, hy’t uiteindelik die geleentheid gekry: Omdat Overstream se flash player probleme gegee het met die eerste episode, het ek die onderskrifte eerder aan YouTube [...] Jesus loves me yes I know…cause the market told me so?Onthou jy die keer toe al wat ‘n Afrikaner was Crocs gedra het? Dit was in 2007. Niemand het regtig geweet waar dit vandaan gekom het of hoekom almal dit begin dra het nie – dit het net gebeur. Hoeveel mense het jy toe geken wat Crocs gedra het? Wat was die gemiddelde aantal sekondes [...] |