Tag Archives: kurt darren

Die dag wat Kurt Darren onbenullig is

Baie mense wonder, tereg, hoe transformasie “gemeet” moet word. Hoe weet ons regstellende aksie “werk”? Wanneer sal ons amptelik kan sê dat die maatreëls wat ingestel is om die ongelykhede van die verlede uit te wis, suksesvol was? Ek wil myself verstout en sê dat die antwoord eenvoudiger is as wat baie mense dink. Dit [...]

Posted in Politiek | Also tagged , , , | 9 Comments

Manto vs. Kurt

Persoon X in gesprek A Ek kan nie glo Manto moet alweer 'n nuwe lewer kry nie. Dis sommer belaglik, man – ek weet sommer klaar sy gaan prioriteit kry bo al die arme VIGS-wesies en ou tannies en tieners wat ook lewers nodig het, maar nie soveel geld soos sy het nie. Moet sy [...]

Posted in Sommer | Tagged | 5 Comments

Straatligkinders span die seile (en bars die ballon en gaps die roomys en rol die rolbal)

Straatligkinders het Kurt Darren se Kaptein, span die seile gecover én 'n video daarvoor opgeneem, waarin hulle as ou omies uit 'n ouetehuis ontsnap en sporadies amok gaan saai. Dis die snaakste (en mooiste) ding wat ek in 'n lang tyd gesien (en gehoor) het in Afrikaans. Die metalrige styl van rock (hoe’s daai vir [...]

Posted in Musiek | Also tagged , , , | 8 Comments

Die eerste waarheid oor die Afrikaner

…is dat hy lankal nie meer 'n homogene groep is nie. Die oorlewing van Afrikaans en alles wat vir die Afrikaner spesiaal is, hang van hierdie besef af. Dit is nie kultuurfeeste of t-hemde met oranje blanje blou of enerse sekuriteitshekke wat ons sal red nie. Eers wanneer ons besef dat ons lankal nie meer [...]

Posted in Politiek | Also tagged , , , , , , , | 10 Comments

Kurt Darren is ryk want Kurt Darren werk

Onthou jy vir Heinz, Anke en Karin? Vaagweg, dalk? Ondanks Randal Abrahams se verbale aanslae het elkeen van hulle op 'n tydstip Idols Suid-Afrika gewen – en almal het van hulle vergeet. Hoewel elkeen 'n mate van kommersiële sukses bereik het (veral Heinz Winkler, wie se albums goed verkoop en op die klankbaan vir Disney [...]

Posted in Musiek | Also tagged , , , , , , , , , , | 22 Comments