Tag Archives: kurt darren

Kurt Darren en die AWS

Twee vinnige taallessies, ter algehele verbetering van jou lewe™: 1. 'n Mens spel “vanaand” met een “n”. “Vannaand” is nie 'n geldige Afrikaanse woord nie. Kurt Darren sing immers: “vanaand sien ek my kinders in jou oë”. Stawing: AWS Reël 11.23: 'n Konsonant word verdubbel indien dit tussen twee vokaalletters optree en die eerste vokaal [...]

Posted in Taal | Also tagged , , , | 35 Comments

Oor rock (en hoekom dit broodnodig is)

[1 van 3] In 'n onlangse artikel oor die Kovsie-insident skryf Max du Preez: Daar is 'n genadelose aanslag om ons van ons taal te beroof, hoor ons en lees ons byna elke dag die laaste paar jaar. En tog blom Afrikaanse musiek soos nooit tevore nie en gaan dit baie goed met Afrikaanse koerante [...]

Posted in Musiek | Also tagged , , , , , , , , , | 8 Comments

Oop brief aan Kurt Darren

Luister (dit is uiters noodsaaklik) Cake se Satan Is My Motor terwyl jy dit lees. Beste Kurt 'n Klein herrie in 'n harem het losgebreek in die Afrikaanse musiekbedryf. Die rede? “Afrikaanse kunstenaars” (hoe verpes ek daardie laaste woordjie nie) sing nie by die jaarlikse 46664 konsert nie. Maar dit weet jy, want in 'n [...]

Posted in Musiek | Also tagged | 39 Comments