Snare van die Suburbs (‘n 3 piece band van die Bellville/Durbanville-omgewing) het onlangs drie snitte by Jo Ellis in Ladismith gaan opneem. Die musiek is ‘n welkome vars briesie tussen bands wat skynbaar net nie uit die Fokofpolisiekar-groef kan ontsnap nie. (Ons weet nou almal is kwaad vir die kerk, daar was toe nooit enige [...]
Bergzicht Meubeleerders se verkoopsmanne is vrek scaly. Dit help gewoonlik as julle saam vooraf oor die prys besluit, ouens... #brandfail [gormendizer]
ja...en elvis was 'n dairy farmer RT @etsnyman: Gormendizer het nie 'n kans teen my in Quake nie! Hy sal vinnig maar pynlik sterf! #flamewar [gormendizer]