Tag Archives: langebaan

Langebaan: ‘n epiese fotoverhaal

Ek was die afgelope twee dae in Langebaan, waar ek opgetree het as beoordelaar by die Wes-Bolandse eistedfodd (niemand weet regtig hoe om daai woord te spel nie). Dit was epies:

Posted in Taal | Also tagged , | 4 Comments

Gediggies by die see

Ek en 'n paar oud-kollegas van Die Departement tree vandag en môre op as beoordelaars by die Wes-Bolandse Eisteddfod in Langebaan. As die geleentheid hom voordoen, pos ek 'n paar foto’s. Diksie ftw! As jy 'n ouer is, let asseblief daarop dat ek nie omkoopbaar is nie. Met dinge soos biltong. En…eh…biltong…

Posted in Poësie | Also tagged , , | 1 Comment