Archive for leksikografie

You are browsing the archives of leksikografie.

Die woordeboek sê so

Iets is nie Afrikaans omdat dit in ’n woordeboek is nie – dis in ‘n woordeboek omdat dit Afrikaans is: “So waar as wragtig”, sal Santie verbaas murmureer: “cool is in die woordeboek!”. Jopie sal sy ken selfvoldaan lig. Altwee sal, heeltemal oortuig van die oppergesag van die magtige woordeboek, tevrede wees dat “cool” ‘n volbloed [...]