Tag Archives: leksikon

Leksikon fail

*edit* Die bostaande spelfout is intussen deur die toedoen van mnrmuller reggestel. *edit*

Posted in Sommer | Also tagged , , | 7 Comments

En daar was lemmas

Is dit nie pragtig nie?

Posted in Taal | Also tagged , , , , , , , , | 1 Comment

Quid est Veritas? (1 van n)

Wat is “waarheid”? Foneties is dit 'n woordjie met twee lettergrepe wat voorgestel word deur agt letters van die Romeinse alfabet en bestaan uit twee vokale en vier konsonante. Dit begin met 'n stemhebbende, labiodentale frikatief en eindig met 'n stemlose, alveolêre eksplosief. Tussenin is 'n triller, 'n diftong en 'n oop, ongeronde vokaal, wat [...]

Posted in Taal | Also tagged , , , , , , , | 26 Comments

Bhibiza!

Fred Khumalo (van die Sunday Times) haal die volgende humoristiese stukkie uit 'n boek van Ndumiso Ngcobo oor die woordeskat van isiZulu aan: We Zulus have a well-developed pragmatism. Violence is just the insurance policy we cash in to establish order. As a result, we have quite an advanced vocabulary for beating people up … [...]

Posted in Taal | Also tagged , , | 8 Comments