Archive for lewe
You are browsing the archives of lewe.
Archive for leweYou are browsing the archives of lewe. Nag van die supermiereSoms, as ‘n mier op my arm beland, is dit asof ‘n grootse verantwoordelikheid plotseling aan my toevertrou word. Gaan ek die mier vermoor of nie? Laat ek die mier lewe, is hy dalk deel van ‘n groep miere wat deur natuurlike seleksie oor ‘n paar miljoen jaar aan die bopunt van die voedselketting geplaas [...] Kan ontbytvlokkies ‘n maanreis wees?Die evolusie-kreasionisme pseudodebat is al keer op keer op die blogosfeer uit die kas gehaal, afgestof en van meet af vervat. Ek self blog nie graag meer daaroor nie, aangesien gesprekke gewoonlik ‘n baie spesifieke rigting inslaan. Hierdie inskrywing is ‘n reaksie op Retha se vraag: “Kan evolusie God onnodig maak?”. Ek wil nie hiermee [...] |