Tag Archives: lianie may

Die ongelooflike filosofiese vraagstuk (Ver 19.0)

Was dit: Lianie May se skuld?

Posted in Mymering | Also tagged , , , , , , | 15 Comments

Lianie May Fokofpolisiekar van die verhoog af

Lianie May, die sangeres bekend vir die treffer: “Jy soen my nie meer nie”, het na bewering verlede Sondag tydens 'n Kerskonsert knertsdronk (ek het lank en diep hieroor gedink, en uit die ganse Afrikaanse leksikon is dit die beste woord) op 'n verhoog by 'n Kerskonsert verskyn, vals gesing en onsamehangend gebabbel. Só erg [...]

Posted in Musiek | Also tagged , , , , , , | 21 Comments