Tag Archives: litnet

Raad vir LitNet (om radeloosheid te voorkom)

LitNet sukkel nog stééds met trefslagbedrog. Meen Melt Myburgh: Ons merk op dat sekere bloggers se bladlese steeds gemanipuleer word. Ons doen 'n beroep op besoekers aan LitNet-blogs om hulle te weerhou van hierdie aktiwiteit. 'n Mens wil skree as jy dit lees. Dis soos 'n kindjie wat elke paar minute in 'n muur vashardloop [...]

Posted in Tegnologie | Also tagged , , , , , , , , | 7 Comments

Re: die wasgoed in blogland(sic)

In dieselfde asem moet ek noem hoe oulik LitNet se blogs nog steeds vir my is. So 'n Wielie-Walie tipe oulik – iets wat my laat dink aan 'n klomp kindertjies met Downsindroom wat met die president probeer redeneer. En elkeen dink hy’s staatshoof. Daar is al wéér 'n bietsfaait oor wie nou eintlik die [...]

Posted in Blogging | Also tagged , , | 8 Comments

Was die wasgoed vloek die vark

Fassinerend. En siek. 'n Sekere LitNetblogger (hy heet Vroueslaner) het onlangs begin skryf oor hoe hy sy vrou slaan. In 'n inskrywing wat “blase” heet, skryf hy: Dit het weer gebeur.  Die houe was berekend, goed gemik.  Daar waar die skade weggesteek kan word met klere… ribbes, skouers, maermerries,… die maag. As ons net vanoggend [...]

Posted in Blogging, Mymering | Also tagged , , , , | 25 Comments

Doodstrafdebat irrelevant

Die onderstaande inskrywing is oorspronklik geskryf vir die LitNet / FW de Klerk Stigting doodstrafseminaar (dankie, Kobus) Daar is steeds kakkerlakke teen my kamermuur. Gewoonlik is ek 'n filantroop, maar dit was laat en die kakkerlak het ekstra grillerig bo my lessenaarlampie geblink. Uit het die Doom (dit ruik na sitrus) gekom, uit het my vinger [...]

Posted in Politiek | Also tagged , | 40 Comments

Die wortel van die kwaad

LitNet blogs (steeds geskoei op grotmantegnologie) was onlangs die slagoffer van trefslagbedrog. Meen Melt Myburgh: Dit het onder ons aandag gekom dat 'n program van buite die geledere van ons topbloggers geskep is wat een of dalk meer van die LitNet-blogs se verkeerstatistieke kunsmatig beïnvloed het. Dit mag wees dat meer sulke programme vuil speel [...]

Posted in Blogging | Also tagged , , , , | 21 Comments