Tag Archives: litnet

LitNet blogs – terug na die tekenbord

LitNet se blogs laat my tans dink aan die eerste drie reëls van Lit se “Miserable”: You make me come. You make me complete. You make me completely miserable. Die vergelyking is vanselfsprekend. Vir diegene sonder 'n blog lyk 'n LitNet-blog dalk aanloklik – dis immers 'n geleentheid vir “normale outjies” (soos Die Gestorwe Soldaat [...]

Posted in Blogging | Also tagged , , , , , | 26 Comments

StingyNet

As jy 'n definisie vir oormatige optimisme soek, gee jou woordeboek 'n blaaskans en lees gerus LitNet se vakaturebeskrywing vir 'n nuwe webmeester. Hulle vra: Is jy 'n LitNet-aanhanger met 'n wakker belangstelling in Suid-Afrikaanse kultuur, die openbare debat, veeltaligheid en veral Afrikaanse boeke en musiek? En versoek natuurlik die volgende kwalifikasies: …’n deeglike kennis [...]

Posted in Media | Also tagged , , , | 12 Comments