Tag Archives: luke watson

‘n Sporadiese gedagte oor Luke Watson wat my vanoggend in spitsverkeer getref het

Ek begryp nie die hele Luke Watson-sage nie. 'n Rugbyspeler het gesê hy vind sy span se embleem bekotsenswaardig en die land was op hol. Nie 'n wetenskaplike nie, nie 'n hooggeleerde filosoof nie, nie 'n staatspresident of 'n nobelpryswenner of 'n mode-ontwerper nie. Hel, dit was nie eers 'n terroris of 'n wêreldberoemde, sluwe [...]

Posted in Mymering | Also tagged | 33 Comments

Yell the beloved Springbok

Dis nou omstreeks 'n week nadat Luke Watson opgegooi het oor alles wat mooi en Mammon vir talle Afrikaners is (en laasgenoemde hulself om die beurt omtrent bevuil het) en niemand het nog die mees vanselfsprekende argument vir die aanbly vir die Springbokembleem aangevoer nie. En dis so eenvoudig. “Protea” begin met 'n stemlose medeklinker [...]

Posted in Taal | Also tagged , , , , | 10 Comments