Tag Archives: lusern

Verklaring #1

Kyk sy vir my, verwelk ek soos 'n kaktus in 'n furnace.

Posted in Sommer | Tagged | 8 Comments

Kardiovaskulêr

Johan Swarts is toe nie net sy bagasie op toer kwyt nie – iewers langs die pad het hy ook sy hart verloor. En dis goed. En dis lekker.

Posted in Sommer | Tagged | 20 Comments

Toer

Ek maak hierdie inskrywing op 'n plaas buite Trompsburg met 'n 33.6k modem. My oë val oor my voete. Ek is moeg. Kwaad ook. My bagasie is vanoggend vroeg in Bloemfontein onder my neus uitgesteel. Ek het die afgelope week in 'n badkamer op Orkney gaan huil, Scheizer-Reneke se brakwater (waarvan die waterbron onder hulle [...]

Posted in Godsdiens | Also tagged , | 15 Comments

Bliksem

Ek kan nie altyd na Iron & Wine luister nie. Die musiek maak my kwaad, omdat ek jaloers is op die geluksaligheid wat dit uitbeeld. Dis 'n kalmte wat ek nie het nie en ook nie wil hê nie. Ek moet aangedryf word deur Rammstein of Fokofpolisiekar of Vivaldi in 'n mineur. Sprekers in lirieke [...]

Posted in Self | Also tagged , | 10 Comments