Uiteindelik! Na jare se geswoeg in die bedryf het ek my eerste kunstenaar onder die vlerk geneem en is ek besig om hom van krag tot krag te laat gaan. FanBoy van Zyl is nog nie eers 'n dag op die mark nie en is reeds besig om 'n hond uit 'n bos te sing [...]
Twitter
- RT @arstechnica: Intel ventures further into the foundry business with 22nm customers: http://t.co/ned61ipl by @drpizza 6 hours ago
- Hier's die waarheid oor die Grensoorlog: dit was ñ oorlog. Almal het vermoor. Almal het verloor. Fin. 16 hours ago
- RT @victordlamini: Under investment in arts & culture reflects SA's poor grasp of the potential of this sector to create sustainable lon ... 19 hours ago
- What a champ #PravinGordhan 21 hours ago
- Siener van Rensburg was reg. Koffie ís lekker. 1 day ago
- Hierdie "sondebelasting" is briljant. Ek hoop Pravin stoot dit sommer nog verder op. Jy verwoes jou lewe - die res van ons baat daarby. 1 day ago
- Inbox zero. 1 day ago
- The DA is planning the largest mesh network in the world http://t.co/oQvLv8bT 1 day ago
- RT @RianVDM: Interesting article on how the need for speed on highways is devaluing our cities: http://t.co/jFHrl2iL /via @klocekian 1 day ago
- lol RT @alexlansdowne Mnr. @pieter_mulder Jy het tendencies. 1 day ago