Archive for Matieland
You are browsing the archives of Matieland.
Archive for MatielandYou are browsing the archives of Matieland.
Die waan van ‘n e-posveldtogSo. Aan die voete van die weldoenerEk het die naweek finaal uit Stellenbosch getrek. Die sentimentele vent wat ek is, het ek kos gaan koop by die eetplek in die Neelsie waar ek die heel eerste keer in 2004 iets gekoop het, in die skaduwee van die J.S. Marais-standbeeld gaan sit, geëet en herinneringe opgehaal. Wee die dag wat ek my neus [...] Afrikaanse blogsensus: g0g0g0!Blog jy? Jy het nou die kans om jouself vir ewig te verewig in ‘n baie dik boek! Vir ewig! Die ongelooflike filosofiese vraagstuk (Ver 28.0)Hoekom woed daar tog so ‘n storm oor Afrikaans in Die Burger se brieweblad en elders? Die val van die PanopticonDie onderstaande is ‘n proefbrokkie uit my tesis. Kommentaar is meer as welkom. Om vir die polisie toebroodjies te maakSê van hulle wat jy wil – die SR kom soms met goeie idees vorendag. Daar was byvoorbeeld die befaamde idee ’n paar jaar gelede om die serkaartjiery meer vaartbelyn te maak deur aan rystaanders ’n nommer op ’n kaartjie toe te dien. ’n Elegante idee wat lof verdien. (Sê: dankie, Kobus Ehlers.) So kan [...]
Stellenbosch brand…iewersIets iewers in Stellenbosch is besig om baie vinnig te brand. Sirenes loei naarstig op en af in die verte. Die hele kampus is besig om te versmoor in vuil rook en dwarrelende stukkies brandoorskot. Dis hoogskemer, maar die son sit nog netjies in die lug. Alles stink na brand en alles is bedompig – [...] Jy met die iPod, jy met die mesLiefste eerstejaar,
Vat jou yskas en trek, FerreiraUrgh. Gister moes verskeie studente by die universiteit weer die aftog blaas voor die immergroen hardkoppigheid van ‘n beurokrasie wat, om dit ligtelik te stel, uiters onvriendelik is. Dis vakansie (oftewel ‘n weeklange studiebreek) en studente in verskeie koshuise moes hul kamers teen 17:00 die middag ontruim. Hoekom? Sodat rugbyspelers van elders vir ‘n paar [...] AdminfrustrasieMatieland is leeg. Die eksamen is verby en (behalwe vir die enkele ongelukkiges wat hereksamens moet skryf) die kampus kaal. En omdat Administrasie so besluit het, moet alle koshuise gesluit word. Die uitsondering op hierdie reël is die inblykoshuis (Eendrag, in hierdie geval), wat die kampus se druipelinge tydelik huisves sodat hulle vir hereksamens kan [...] |