Tag Archives: Matieland

Intellektuele masturbasie

(Lees hierdie inskrywing terwyl jy na Carike Keuzenkamp se “Die padda wou gaan opsit” luister. Breakdance vir optimum resultate.) 'n Paar maande gelede het die universiteit dit reggekry om my aan 'n meningspeiling te laat deelneem. 'n Lange. Hulle lokaas? Gratis e-boeke. Kief, het ek by myself gedink – dalk laat hulle my toe om [...]

Posted in Mymering | Also tagged | 4 Comments

Die dood van Gertjie

Iemand het eendag vir my die volgende grappie vertel: “Wat is groen en rol in die vuur? Gertjie die brandweerertjie!” Ek het dit nog nooit besonder snaaks gevind nie, tot nou… Etenstye by universiteitskoshuise is korter op vakansiedae. Ek het effens daarvan vergeet en moes vandag by die Neelsie gaan kos koop. Vet pret. Naas 'n [...]

Posted in Taal | Also tagged , , , | 8 Comments