Tag Archives: maties

Die waan van ‘n e-posveldtog

So. Die afgelope week beland daar mos toe mooitjies 'n e-pos van nie minder as vier aanhangers van Katalanië in my indoos nie. En hulle versoek my om tog net vir die regte kandidate te stem in die US-raadsverkiesing. En ek dag so by my se selwers… WTF, n00bz? En ik schrijf nu maar: Verbeel [...]

Posted in Matieland | Also tagged , , , , , , , , , , , , , , , , | Leave a comment

Gebruikersirritasie 101

Die volgende e-pos van die Universiteit Stellenbosch se IT-afdeling pryk tans in my indoos: Hierdie is 'n automatiese boodskap om u daaraan te herinner dat u wagwoord verval. U Stellenbosch gebruikersnaam ’14389290′ se wagwoord verval in 5 dae. Verander u wagwoord asseblief vroegtydig. Verander u wagwoord deur na http://www.sun.ac.za/useradm te gaan. U wagwoord MOET aan [...]

Posted in Matieland | Also tagged , , , , , | 9 Comments

Die ongelooflike filosofiese vraagstuk (Ver 19.0)

Was dit: Lianie May se skuld?

Posted in Mymering | Also tagged , , , , , , | 15 Comments

Bloed in die universiteitsbiblioteek op Stellenbosch

Gister terwyl ek in die J.S Gericke-biblioteek sit en werk aan my tesis, dam 'n ywerige bloeddruppel my by en druk 'n bloedskenkpamflet in my gesig. Dit was die oulikste bemarking wat ek in 'n lang tyd gesien het. Die druppel was vriendelik genoeg om vir 'n kiekie te poseer:

Posted in Matieland | Also tagged , , , , | 10 Comments

Go figure?

Ek het intussen verneem dat die eerste rassis wat ek ooit by Maties ontmoet het, van Kovsies af kom. Dink julle hy was in Reitz? Van 'n os op 'n jaspant: ek het vandag my heel laaste tutoriaalklas aangebied en mis my studente al klaar.

Posted in Matieland | Also tagged , , | 6 Comments