
Na maande se speurwerk en fyn beplanning vlek Driehoek 'n internasionale netwerk van aartsrassiste oop en slaan 'n slag vir mediavryheid. Die resultate is grusaam.

Na maande se speurwerk en fyn beplanning vlek Driehoek 'n internasionale netwerk van aartsrassiste oop en slaan 'n slag vir mediavryheid. Die resultate is grusaam.
Dit help nie jy teken 'n kontrak met die duiwel en sit dan keel op as hy jou hel toe sleep nie: Wanneer Hofmeyr die pers die voerders van “die nuuskierigheidsmonster” noem, is hy nie verkeerd nie. Hy laat bloot baie gemaklik uit dat hy en elke ander bekende wie se lewe gewild genoeg is [...]
Om die een of ander rede verwar mense die ANC se voorgestelde Wet op die Beskerming van Inligting met die voorgestelde mediatribunaal. Wanneer koerante hieroor berig, word sowel tribunaal as wet genoem, maar handel die meerderheid van die berig dan oor die wet. (Sien byvoorbeeld hierdie berig van die Mail & Guardian.) Besoek gerus self 'n [...]
Donderdagaand, terwyl ek na 'n laerskoolkooropvoering sit en kyk, merk ek 'n seuntjie op wat skuins voor my met 'n smartphone sit en speel. Hy het foto’s geneem, met 'n stilus op die foto’s gekrap en met facial recogniction 'n digitale snor op sy ma geplaas: Wanneer hy eendag groot is en tot die land [...]