Archive for mening

You are browsing the archives of mening.

Hoekom so amptelik? (Met strokiesprent!)

Hoekom so amptelik? (Met strokiesprent!)

Soveel keer in my kort lewetjie al het mense (meestal kerkgangers of kerkhaters) my tydens gesprekke versoek om my amptelike standpunt oor ‘n betrokke onderwerp op die tafel neer te lê. Wat dink jy van Grootdoop? What is your church’s stance on the Fruits of the Spirit? Hoe oud glo jy is die aarde? Wat [...]

StemToon

Ek het uiteindelik op die lawaaiwa van meningspeilings geklim. Van vandag af sal daar weekliks kwessies van uiterste belang onder die loep kom, waaroor julle hier kan stem. Die amptelike resultate sal na sewe dae in ‘n netjies geproefleesde inskrywing bekend gemaak word. Ek beskou die proses as die kulminasie van digitale demokrasie en goeie [...]