Tag Archives: mercury live

“Kan jy jou idee van normaal by jou…”

Ek tik hierdie inskrywing terwyl ek muesli en aarbeijogurt uit 'n bierglas eet. Daar is 'n handdoek om my lyf en El Tango De Roxanne (uit Moulin Rouge) blaas die ongejelde hare op my kop rond soos 'n lappop in 'n windtonnel. Fokofpolisiekar se Kaapstadse CD-launch is vanaand om 21:00 in Mercury Live – ek [...]

Posted in Musiek | Also tagged | 6 Comments