Tag Archives: metafisika

Precor ut petitio principii

Broers, Ons weet dat slegs dit wat ons kan sien, hoor, proe, voel of ruik bestaan, want ons sien, hoor, proe, ruik of voel dit. En daarom weet ons dat slegs dit wat ons sien werklik is, want ons sien dit. En daarom weet ons dat slegs dit wat ons hoor werklik is, want ons [...]

Posted in Godsdiens | Also tagged , , , , , , , , , , , , | 24 Comments

Die latente onheil van die geheimsinnige pannekoekmeem

Meme – ideevirusse – is vreemde goed. Behalwe dat daar nie eintlik 'n behoorlike Afrikaanse vertaling vir hulle is nie, is dit eintlik nog maar 'n taamlik spekulatiewe idee (een met baie meriete, moet 'n mens byvoeg). Self begryp ek verskeie meme: Militante ateïsme. Skooltrots. Rickrolling. Ook begryp ek hoekom mense gereeld hieroor by mekaar [...]

Posted in Mymering | Also tagged , , , , , , , , , | 13 Comments

Be:Sielde GE(sani)K

Ek kyk gisteraand na Linkin Park se Live in Texas DVD. Toe weer Slaghuis. En toe foeter die vreemdheid van menslike eksistensie my opnuut soos 'n hiperaktiewe gletser teen die voorkop – hoe ons dit regkry om die wêreld om ons te omvorm in toneelstukke, musiek en dies meer, is niks meer as 'n wonderwerk [...]

Posted in Mymering | Also tagged , , , | 3 Comments