Tag Archives: microsoft

Vista 64 0wnz0rz

Ek het in die week Vista 64 op my skootrekenaar geïnstalleer en is aangenaam verras met die stabiliteit daarvan. Dalk het dit iets te doen met die feit dat die Mac waarop ek by die werk werk se Finder gister onophoudelik gevries het (en glo my maar – as 'n Mac vries, is hy selfs [...]

Posted in Tegnologie | Also tagged , , , | Leave a comment

Suur? Pars vir Microsoft

Suur druiwe. Die wêreld stink daarna. Neem Microsoft en die voortslepende geding teen hulle oor Internet Explorer. Die Mozilla Foundation (die skeppers van Firefox),  Google,  (skeppers van Chrome), Opera (skeppers van – dis reg – Opera) en Apple (wat onlangs die Safari 4 Beta vrygestel het), ondersteun almal die Europese Kommissie se ondersoek na Internet [...]

Posted in Tegnologie | Also tagged , , , , , , , , , , , | 2 Comments