Tag Archives: mighty men

Godverdomme, witte jy

Dit was nie 'n tradisionele bachelors nie. Niemand was dronk nie. Ons het rustig rondom 'n braaivleisvuurtjie gekuier en oor koeitjies, kalfies en kantoorpolitiek gepraat. Koshuisherinneringe is die een na die ander opgehaal. Dit was heerlik om weer ons universiteitsdae te herleef. Toe dit tyd geraak het om die vleis te eet, het een van die ouens leiding geneem en, amper soos 'n vaderfiguur, gemaan…

Posted in Essays | Also tagged , , , , , , | 20 Comments

Angus Buchan is…wel, hy’s ryk…

Angus Buchan moet een van die slimste sakemanne in Suid-Afrika wees. As daar 'n “minderheid” van 200 000 mense by die Mighty Men 2010 saamtrek was en elkeen die toegansfooi van R150 betaal het, het Buchan die afgelope naweek 'n minimum van R30 miljoen ingevorder – donasies uitgesluit: Voeg hierby die verkoop van kos, DVD’s, [...]

Posted in Godsdiens | Also tagged , , | 21 Comments

Mighty Men?

“Jul stres, jul depressies en jul sonde gaan saam met julle trek. Bely dit liewer [...] God gaan Suid-Afrika red…” – Angus Buchan.

Posted in Godsdiens | Also tagged , , | 6 Comments