Archive for moord

You are browsing the archives of moord.

Nag van die supermiere

Soms, as ‘n mier op my arm beland, is dit asof ‘n grootse verantwoordelikheid plotseling aan my toevertrou word.
Gaan ek die mier vermoor of nie?
Laat ek die mier lewe, is hy dalk deel van ‘n groep miere wat deur natuurlike seleksie oor ‘n paar miljoen jaar aan die bopunt van die voedselketting geplaas word – [...]

On behalf of the fool

Met apologie aan Gaunilo
Mag ons nooit vergeet dat die bylswaaiers in die huidige xenofobiese aanvalle mense is nie. Mag ons hulle nooit met vae begrippe soos “boos”, “monster” of “ondier” brandmerk en die situasie betreur as die handewerk van ongesofistikeerde primate nie. Mag ons altyd onthou dat daar mense agter die kap van die byl [...]