Tag Archives: mosambiek

Soms is dit lekker om dom te wees

obrigado thumb

“Obrigado! Obrigado!” Ons sit in ‘n skuit langs die kus van Mosambiek (die dorpie waar ons oornag, heet Vilankulos) en maak mildelik gebruik van die enigste Portugese woord wat ons regtig ken. Saam met ‘n ander paar toeriste wag ons opgewonde om by 'n rotsrif langs ‘n eiland te gaan snorkel.

Posted in Self | Also tagged , , , | 5 Comments

Op die paal – op 80!

op die paal

Ek en 'n paar vriende is verlede jaar kort voor Krismis Mosambiek toe vir 'n vakansie van son, see en prawns. Dit was vet pret. (Letterlik. Te veel bier en te veel brood is nie bevorderlik vir 'n vietse figuur nie, sien?) Mosambiek is besaai met Vodacom-advertensies, bokke word bo-op busse vasgemaak met niks meer [...]

Posted in Self | Also tagged | 3 Comments