Tag Archives: Musiek

Die ongelooflike filosofiese vraagstuk (Ver 19.0)

Was dit: Lianie May se skuld?

Posted in Mymering | Also tagged , , , , , , | 15 Comments

Hoe generies kan ‘n verhoognaam raak?

Die Jurie Els vs Robbie Klay saak is uiteindelik aan die vervolgingsgesag in Pretoria oorhandig. Die oponthoud is veroorsaak deur 'n regstegniese fout. Meen Beeld: Dit gaan daaroor dat die naam Robbie Klay nie in die nasionale bevolkingsregister bestaan nie. Hy is Robert Patrick Klaasen gedoop. Ietwat fassinerend, né? Klay se oorspronklike naam was natuurlik [...]

Posted in Musiek | Also tagged , , , , , , | 14 Comments

Le Roi Nel kerf ‘n vliegtuig

Le Roi Nel kerf ‘n vliegtuig

Foto Na Dans se nuutste musiekvideo (“Natuurlik Verlig”, vanaf die album Pantomime op Herwinbare Klanke) is omtrent so surrealisties soos van hul eerste lirieke. Knap kinematografie en intelligente idees komplimenteer temas van verstedeliking en gesiglose kommunikasie. En Nel kerf 'n vliegtuigie! Jou lewe is leër daarsonder:

Posted in Film | Also tagged , , , , | 5 Comments

Seks, die sokkiemanier

Vanweë 'n sameloop van omstandighede het ek die afgelope paar dae talle Afrikaanse musiekvideos gesien. Wat veral opvallend is van baie, sal ons sê, sokkietreffers, is dat daar 'n taamlike groot beheptheid met seks daarin weerspieël word. Musiekvideos het meermale 'n horde skraps geklede meisies wat suggestief lyfswaai en baie vreemde eufemismes vir enigiets onder [...]

Posted in Musiek | Also tagged , , , , , , | 39 Comments

Silwer Ponie 3 – Voorskou

Vir die derde episode van Die Silwer Ponie voer GME 'n onderhoud met 'n bekende ikoon uit Amerika. Ek het dit goedgedink om bypassende musiek vir die geleentheid te komponeer. 'n Paar samples uit die destydse Cool Edit Loopology, lekker baie reverb, spunky orkestrasie en siedaar: 'n wysie wat die ikoon se karakter perfek komplimenteer.  [...]

Posted in Blogging, Musiek | Also tagged , , , , | 9 Comments