Tag Archives: musiekvideo

Kanonne, blondines, rooikoppe. Faking it.

Wat het 'n Canon XL2, 'n Kinoflow, blondes, redheads, 'n wit infinity curve, stellasies, 'n soundstage, en jarrre en jarrre se visuele effekte in gemeen? Nie een het 'n bewussyn nie, en almal neem deel aan Die Valskerm band (‘n jong rockgroep van Durbanville) se eerste musiekvideo. Wat ek skiet. [Opgewekte gilletjie] Ek is belaglik [...]

Posted in Musiek | Also tagged , , | 6 Comments

Chimeries generies (My kingdom for a voorlaaier)

Ek het 'n problem. Saddam Hoessein is dood en die video van sy teregstelling is vrylik op die internet beskikbaar. Met die klik van 'n knoppie (dertien, eintlik – ek het getel) kan klein kindertjies nou kyk hoe 'n man stuiptrek terwyl hy aan sy strot rondswaai. Kommerwekkend? Dalk. Dis immers iemand wat doodgemaak word. [...]

Posted in Mymering | Also tagged , , , , | 5 Comments