Archive for my ongelooflike kolos van ‘n retoriese geslagsdeel

You are browsing the archives of my ongelooflike kolos van ‘n retoriese geslagsdeel.

Wat skort met ‘n kruk?

In gesprekke waar ateïste en Christene mekaar die stryd aansê, hoor ‘n mens dikwels die beskuldiging dat godsdiens ‘n kruk is. Die funksie van hierdie kruk, word aangevoer, is om bystand te bied aan diegene wat nie behoorlik op hul eie intellektuele voete kan staan of braaf genoeg is om die wêreld se pyn en lyding [...]