Tag Archives: myspace

Die waan van Benjou se sinkende skip

Hierdie artikel is seker die mees oningeligte opinie oor sosiale media wat ek in 'n lang tyd raakgeloop het. Paul Benjou vra: How foolish can we be? Plenty, it appears, even after we said we learned our lesson after the dot.com meltdown eight years ago. Sy probleem? Daar is miljarde dollars belê in Facebook, Myspace, [...]

Posted in Media | Also tagged , , , , , , , , , | 2 Comments

Waar is jou saait, dêmmit?

Een van die nadraaie van die sogenaamde Web 2.0-revolusie is dat mense st00pid raak. Almal tik meer, maar sê minder. Massas en massas netwerkverkeer word afgestaan aan niksseggende statusboodskappe soos “Johan voel emo” of “Johan ek moes nooit dai chik gescore heti nou’t ek crabs chicks suxx!” (kyk nou net – kyk hoe offer ek [...]

Posted in Tegnologie | Also tagged , , , , , | 12 Comments