< rant > In 'n artikel getiteld “Do You Own Facebook, or Does Facebook Own You?” berig Vanessa Grigoriadis oor Facebook se privaatheidsbeleid en die duisende gebruikers wat daardeur gegrief is (natuurlik nadat hulle reeds daarvoor ingestem het deur die kruisie onder die bepalings en voorwaardes te klik toe hulle aangesluit het). … 'n Mens [...]
Twitter
- Hier's die waarheid oor die Grensoorlog: dit was ñ oorlog. Almal het vermoor. Almal het verloor. Fin. 26 minutes ago
- RT @victordlamini: Under investment in arts & culture reflects SA's poor grasp of the potential of this sector to create sustainable lon ... 2 hours ago
- What a champ #PravinGordhan 5 hours ago
- Siener van Rensburg was reg. Koffie ís lekker. 9 hours ago
- Hierdie "sondebelasting" is briljant. Ek hoop Pravin stoot dit sommer nog verder op. Jy verwoes jou lewe - die res van ons baat daarby. 11 hours ago
- Inbox zero. 12 hours ago
- The DA is planning the largest mesh network in the world http://t.co/oQvLv8bT 13 hours ago
- RT @RianVDM: Interesting article on how the need for speed on highways is devaluing our cities: http://t.co/jFHrl2iL /via @klocekian 1 day ago
- lol RT @alexlansdowne Mnr. @pieter_mulder Jy het tendencies. 1 day ago
- RT @tothekidswho: here's to the kids who can't really trust anyone anymore. 1 day ago