Tag Archives: news24

Oop brief aan Chris Moerdyk

Oop brief aan Chris Moerdyk

Toe Chris Moerdyk in 'n onlangse rubriek die arme vuvuzela meedoënloos en sonder rede afgekraak het, kon ek nie anders as om repliek te lewer nie: Sien?!

Posted in Musiek | Also tagged , | 12 Comments

Hersenskimme, Dan. Jou kop. Hy’s vol daarvan.

Van die meer kostelike kommentaar op my rubrieke by Nuus24 is dat ek “links”, “uitverkoop” of 'n “volksverraaier” is. Die nuutste hiervan kom indirek van Dan Roodt af, wat in 'n rubriek op Praag na aanleiding van my en ander rubriekskrywers se kommentaar meen: Op grond van die keuses en standpunte wat Naspers, sy direksie en [...]

Posted in Media | Also tagged , , , | 7 Comments

LitNet blogs – terug na die tekenbord

LitNet se blogs laat my tans dink aan die eerste drie reëls van Lit se “Miserable”: You make me come. You make me complete. You make me completely miserable. Die vergelyking is vanselfsprekend. Vir diegene sonder 'n blog lyk 'n LitNet-blog dalk aanloklik – dis immers 'n geleentheid vir “normale outjies” (soos Die Gestorwe Soldaat [...]

Posted in Blogging | Also tagged , , , , , | 26 Comments