Archive for nietzche
You are browsing the archives of nietzche.
Archive for nietzcheYou are browsing the archives of nietzche. Dis Vrydag. Laat jouself voel.Dis Vrydag en jy’s lus om na melankoliese vioolmusiek te luister, né? Wees nie bevrees nie. Hier is nog ‘n SFX-pragstuk: Deeltjies gegenereer met Trapcode Particular.
Wat skort dan nou juis met seks?Wens julle nie ook soms mense wil minder skinder en meer dink nie? Die veelbesproke Joost van der Westhuizen-video noop ‘n mens om te herbesin oor die dood van Kuisheid. (Dis nes die Nietzchiaanse dood van God, behalwe dat dit oor seks gaan ek dit sopas opgemaak het. Ha!) Toe Nietzche in die 1800′s aangevoer [...] |