Johan Swarts » nietzche

Dis Vrydag. Laat jouself voel.
Dis Vrydag en jy’s lus om na melankoliese vioolmusiek te luister, né? Wees nie bevrees nie. Hier is nog 'n SFX-pragstuk:

<object width="544" height="303"><param name="allowfullscreen" value="true" /><param name="allowscriptaccess" value="always" /><param name="movie" value="http://vimeo.com/moogaloop.swf?clip_id=6045312&server=vimeo.com&show_title=0&show_byline=0&show_portrait=0&color=ff9933&fullscreen=1" /><embed src="http://vimeo.com/moogaloop.swf?clip_id=6045312&server=vimeo.com&show_title=0&show_byline=0&show_portrait=0&color=ff9933&fullscreen=1" type="application/x-shockwave-flash" allowfullscreen="true" allowscriptaccess="always" width="544" height="303"></embed></object>

Deeltjies gegenereer met Trapcode Particular.

Moontlik verwante inskrywings:

We own the sky

Laat (staan)

Google laat Chrome-advertensies op die wêreld los

Wat skort dan nou juis met seks?
Seks. Boos.

Wens julle nie ook soms mense wil minder skinder en meer dink nie?

Die veelbesproke Joost van der Westhuizen-video noop 'n mens om te herbesin oor die dood van Kuisheid. (Dis nes die Nietzchiaanse dood van God, behalwe dat dit oor seks gaan ek dit sopas opgemaak het. Ha!)

Toe Nietzche in die 1800′s aangevoer het dat God dood is, het hy nie bedoel dat daar iewers 'n God is wat 'n biologiese sterfte oorgekom het nie. Veeleer het hy verwys na die Westerse moraliteit van sy tyd, geskoei op 'n sekere interpretasie van die Bybel, wat mense volgens hom lank reeds verwerp het. Meen Nietzche via die lippe van die befaamde malman in Also Sprach Zarathustra:

God is dead. God remains dead. And we have killed him. How shall we comfort ourselves, the murderers of all murderers? What was holiest and mightiest of all that the world has yet owned has bled to death under our knives: who will wipe this blood off us? What water is there for us to clean ourselves?

Met ander woorde: die wêreld hou vol dat hulle sekere morele kodes omskryf en navolg, maar voel in wese 'n bloue duit daarvoor. Hul optrede weerspreek hul woorde. In meer hedendaagse terme sal dit deug om die woorde van 'n goeie vriend hieroor aan te haal:

Dis nou die tipe mens wat op Donderdagaand in 'n selgroep sit en die gesprek lei, en op Vrydagaand suip tot hy omval. Dan, op Saterdagaand (na rugby), het hy 'n moerse issue daarmee as sy meisie, nadat sy vir hom aandete gekook en bedien het en die skottelgoed gewas het (want die kombuis is tog haar plek in die lewe), nie kans sien om haar tot seks met hom te verbind voor hulle verhouding 'n sekere vlak van emosionele diepte en volwassenheid bereik het nie. En dan Sondagaand, wait for it, is dié ou erg verontwaardig oor ék nie in die kérk was nie.

Kuisheid het gruwelik gesterf, maar ons hou 'n pragtige front voor wat maak asof dit springlewendig is. Ons het seks op plakkate, seks op die televisie, seks op die internet, seks op padborde, seks in grappies, seks in tydskrifte, seks in films, seks in boeke, seks in inkopiesentrums, seks ad infinitum ad nausea. Seks is orals, verkoop alles en dryf ons gereeld om dinge te doen wat ons nooit sou gedoen het nie. En niemand kla daaroor nie.

Ons het kuisheid vermoor.

Maar laat iemand bekend nou wragtig net seks hê en 'n video daarvan maak, dan is dit 'n skandaal van kolossale proporsies. Want dis seks.

Wat skort in elk geval met seks?

Dis dalk tyd om 'n bietjie in die geskiedenis te gaan delf en opnuut te ontdek dat die Westerse perspektief op seksualiteit en moraliteit grootliks die voortsetting is van die Augustiniaanse teodisee (nie die Bybel nie), wat meen dat die oersonde nie ongehoorsaamheid nie, maar Seks was. Dat die vleeslike en 'n lus daarvoor boos is. Elke “skandaal” oor 'n seksvideo is 'n geleentheid vir die hele land om soos Nietzsche se malman te ontdek dat hulle onbewustelik 'n argaïese sisteem aanhang wat hulle lankal self verwoes het.

Daar is tog soveel beter maniere om oor die video te dink as: “is dit hy?! Kan dit hy wees?! O GENADE KAN DIT HY WEES??! SJOE DIS ERG! HULLE HET SEKS!”

Sou die wêreld nie wonderlik wees as mense meer dink en minder skinder nie?

Moontlik verwante inskrywings:

Herschelle Gibbs en die seks sonder die seks met die seks sonder die seks sonder die seks

Bene oop tydens seks? Baie geluk: dit beteken jy het seks

God pwn seks, satanisme en appels