Tag Archives: ninjas

Ruminasies oor Die Antwoord: Voorwoord

Voor ek 'n paar ruminasies oor Die Antwoord publiseer, die volgende: Ek ken nie Die Antwoord nie. Ek het al Yo-Landi se pa ontmoet (moenie vra nie, ek gaan nie sê nie), maar dis die naaste wat ek al aan die kletsrym-duo (dis reg – ek het “kletsrym” gebruik…) kon kom. Dat hulle besig is [...]

Posted in Taal | Also tagged , , , , , , , | 7 Comments

Nag van die Ninjas

Hierdie een gaan eintlik oor ninja’s in die middag, maar dis 'n vernuftige titel, eh? Nag van die NINJAAAAS! NRAAAAARGH! Ewenwel. Die storie: Gister stap ek koshuis toe om middagete te gaan eet (massaspyseniering ftw) en loop, soos gewoonlik, oor die rooiplein. Voor my, helder oordag, loop daar toe vier ninjas. Regtig. Met oranje gordels. [...]

Posted in Matieland | Tagged | 16 Comments